Doornkraal Padstal

Doornkraal Padstal

De Rust

Knus langs die N12 tussen Oudtshoorn en De Rust – 10 min van De Rust en 20 min van Oudtshoorn

SIT OP DIE STOEP EN SNUFFEL IN DIE SPENS

Karoolam, wyd gewei, netjies verpak.

Doornkraal se hele reeks lekkerkrywyne: droë wit, rooi, semi soet , druiwesap, Tickled Pink en die reeks sagte wonderlike dessertwyne wat kou lywe warm maak, en suur mense soet en soet mense plesierig

One stop for famous Doornkraal wines, and other Klein Karoo cellars, award-winning brandies, lightly smoked and roasted pumpkin kernels, home made balsamic type vinegar, home brewed ginger beer, regional jams and preserves. Breakfast and light lunches.

Doornkraal Padstal

Ure: 08h00 – 17h00 somer en 09h00 tot 17h00 winter
Saterdae: 08h00 tot 14h00

Kyk op ons Facebookblad vir aangepaste ure.

Contact Information

Tel: +27 (0)44 251 6715
E-mail: wyn@doornkraal.co.za

Address:
De Rust, Western Cape, South Africa, 6650

Doornkraal Padstal