NG Kerk Volmoed

by Oct 24, 2026

Vleisfees & Basaar

Tjop, sosatie, wors, 2 slaaie en roosterkoek

DATUM: 14 November 2026
TYD: 10:00
PRYS: R120 per persoon

B’S & V’S GELD

Etes kan afgehaal word vanaf 11:00 tot 12:00

Kontakbesonderhede

Tel: 072 806 4792