Spore in die Suid-Kaap
Oudtshoorn

Programme
Ons bied aan jou die keur van buitelug ervaring wat Suid – Afrika het om te bied, deur die beskikbaarstelling van ‘n wye verkeidenheid aktiwiteite teen ‘n bekostigbare prys.
Die Span
As ‘n span is ons daartoe verbind om seker te maak dat elke woord wat ons uiter en elke aksie wat ons neem, ‘n positiewe impak op jou belewenis saam met ons sal hê.
Ontwikkel Jou Eie Program
• Beide kurrikulum-gebasseerde dag – en aandprogramme
• Vakansie – en dagkampe
• Avontuurkampe
• Sporttoere
• Die geleentheid om jou eie persoonlike program volgens jou behoeftes en begroting te ontwikkel
• Wye verskeidienheid belangstellingsareas om te besoek
Ons Beoog Om
• Jou te help om jou volle potensiaal te bereik
• ‘n Begeerte te vestig om in ‘n goed afgeronde persoon te ontwikkel
• ‘n Nuut ontdekte respek vir jouself en ander te ontwikkel
• ‘n Dieper waardering en liefde vir jouself en ander ontwikkel
• ‘n Dieper waardering en liefde vir jou omgewing te kweek
• Jou te leer hoe om jouself uit te druk en om verantwoordelike besluite te neem
• Spanwerk aan te moedig
Contact Information
Tel: +27 (0)44 272 6893
Cell: +27 (0)82 393 1558
E-mail: info@sporesa.co.za
Address:
Laloma, Volmoed, Oudtshoorn, Western Cape, South Africa, 6620
Website: www.sporeindiesuidkaap.co.za