Kunste Onbeperk Kultuurdier 21 – 27 Maart 2019

by | Nov 27, 2018

 

n Bok vir Kuns

DATE: 21 Maart 2019 – 27 Maart 2019

Iets vir elke kultuurdier of jy nou n Sokkiebokkie, Kunskat of Dramavoor is, 

die 25ste KKNK net iets vir elke kultuurdier van komedie tot kontemporere musiek.

So slyp jou tande, spits jou ore en swaai jou stert Klein Karoo se kant toe vanaf 21 – 27 Maart 2019

Contact Details

Tel: 044 203 8600
E-pos: info@kunste.org.za
Website: www.website.co.za