Home / News /

News


TV OUDISIES - OMMIE GHELLIE


Posted on: 2018-06-13
Posted by:

OMMIE GHELLIE - TV OUDISIE


DATUM: 18 Junie 2018

TYD: 14:00 - 18:00

PLEK: VGK OUDTSHOORN

            H/V Tommy De Villiers & Bonteboklaan

NAVRAE: 061 713 1638 (Whatsapp)


TV Oudisies

Ons soek storievertellers!

Ons soek stories uit die mond van die bruin gemeenskap.

Kom deel jou harts - en familie stories, selfs n grappie of twee.


Staan n kans om deel te wees van n splinternuwe tv program