Home / News /

News


La Plume Boutique G.H - Vadersdag


Posted on: 2018-06-13
Posted by:

LA PLUME BOUTIQUE GASTEHUIS - VADERSDAG


VOORGEREG:

Ertesop met Tuisgebakte Ciabatta Brood


HOOFGEREG:

Karoo Lambsboud

Wildspasteipakkies

Spinasie & Feta Hoender Roulade

Gegeurde Rys

Gebraaide Aartappels 

Groenteskottel in seisoen

Patat Wiele


NAGEREG:

Warm Trio


Eindig af met n koffie en n soet happie in die winterson

PRYS: R230 PER PERSON

Kinder spyskaart opsies beskikbaar

Wynlys beskikbaar - kurkfooie @R30 per bottel


DATUM: 17 June 2018

Tell no: 044 272 7516

E-mail: foodandbev@laplume.co.za